19 Desember 2019 Mooier as mooi!

19 Desember 2019 Mooier as mooi!

2 1 9 mesi fa
Mooier as mooi! Vir 'n Pappa en Mamma is dit een van die lekkerste dinge in die lewe om die vreugde van hulle kinders te sien en te geniet. Veral hier oor Kersfees as hulle geskenke ontvang en hulle uit hul velle wil bars van opgewondenheid. Jou hemelse Pappa Vader het ook net een hartsbegeerte en dit is om ons as Sy kinders gelukkig te sien. As ons na Hom luister en uit dankbaarheid doen wat Hy vra, sal Hy ons elke keer verras met soveel meer as wat ons verwag of gevra het. Hy is besig om ... Maggiori informazioni

Autore

Seguici su Facebook

iAB member
Copyright 2020 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crea un podcast - New York, NY
Aiuto